Deimos, soos waargeneem deur die Mars Reconnaissance Orbiter-wenteltuig op 21 Februarie 2009. | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | Asaph Hall |
Datum | 12 Augustus 1877 |
Alternatiewe name | Mars II |
Wentelbaaneienskappe[1] | |
Epog J2000 | |
Halwe lengteas | 23 460 km 14 580 myl |
Wentelperiode | 1,262 44 dae 30,30 h |
Gem. omwentelingspoed | 1,35 km/s |
Baanhelling | 0,93° (tot Mars se ewenaar) 1,793° (tot onveranderbare vlakte) 27,58° (tot Ekliptika) |
Satelliet van | Mars |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 15 × 12,2 × 10,4 km[2] |
Gem. radius | 6,2 km 3,9 myl[3] |
Massa | 1,48×1015 kg (2,5×10-10 Aardes) |
Gem. digtheid | 1,471 g/cm³[3] |
Oppervlak- aantrekkingskrag | 0,003 9 m/s² (3,9 mm/s²) 0,000 40 g (400 µg) |
Ontsnapping- snelheid | 5,6 m/s 20 km/h |
Rotasieperiode | sinchronies |
0,068[3] | |
Temperatuur | ≈233 K |
Skynmagnitude | 12,4[3][4] |
Deimos (Grieks: Δείμος; ook Mars II[5]) is die kleiner en uiterste van die twee mane van die planeet Mars, die ander is Fobos. Dit is vernoem na Deimos, 'n seun van Ares (Mars) en Afrodite in die Griekse mitologie, wat "skrik" of "vrees" beteken.[5] Dit is ook een van die kleiner mane in die sonnestelsel.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)